
Bevorder sakelewe
Die Clanwilliam Sakekamer help sy lede, en bedien hulle van voorligting in die oprigting en uitbreiding van hul sakeondernemings.
Lees meer
Doelstellings van
die Clanwilliam Sakekamer
Ons doel is om sakelui en werknemers by sake-instansies saam te snoer in ’n organisasie met ’n sake-atmosfeer.
Om volhoubare kommunikasie tussen verskeie belanghebbendes in die streek te verseker om ondersteuning vir ons lede te bied.
Een van ons hoofdoelwitte is die ekonomiese bevordering en ontwikkeling van die Clanwilliam-streek.
Die verskeidenheid invloedryke ondernemings in Clanwilliam kan bydra om lede te versterk.
Ons verskaf leiding en voorligting aan lede ten opsigte van die bestuur en volhoubare groei van ’n suksesvolle onderneming.
Ons bevorder opleiding en voorligting aan jong sakelui, en stel inligting aan hulle beskikbaar.