Eagles en Delicious maak reg vir die groot uitdaging

Clanwilliam wys waarvoor hy bekend is tydens vanjaar se Freshpak Fitness Festival
October 3, 2018
Redelinghuys getting ready for the Verlorenvlei Festival of Lights
October 3, 2018

Met Eagles en Delicious, wat deurgedring het tot die top 12 van die jaar, maak hulle tans reg vir hul eerste wedstryde.

Op Saterdag, 6 Oktober, sal Eagles kragte meet teen Saldanha in afdeling B op Eagle Park op Vanrhynsdorp. Delicious sal Young Hearts in afdeling A by Zeekoevlei op Clanwilliam pak. Die week daarop – op Saterdag, 13 Oktober – sal Eagles op Darling besoek aflê en Delicious teen Wesbank kragte meet.

Ons wens albei spanne net die beste toe in hierdie rondte en hoop dat hulle Cederberg en Matzikama se name hoog sal hou.