Jaarvergadering

Cederbergfees sukses!
February 20, 2017
Clanwilliam wys waarvoor hy bekend is tydens vanjaar se Freshpak Fitness Festival
October 3, 2018

Clanwilliam Sakekamer se eerste vergader van 2017 vind op Dinsdagaand, 21 Februarie plaas.

Ilse Lochner, voorsitter, het gesĂȘ die aktiwiteite, projekte en fokuspunte van die Sakekamer sal tydens die vergadering bespreek word. ‘n Gesprek sal ook plaasvind ook digitale digtheid, en hoe dit die toekoms van betalingsmetodes sal verander.

Die vergadering vind by Reinholds plaas.