Sluit aan by ons Sakekamer

DAK web icon - Voltooi jou vorm icon (1)1

Stap 1

Voltooi jou vorm

Klik hieronder om jou vorm in PDF af te laai en te druk. Jy kan ons ook bel, SMS of Whatsapp by +27 (0) 27 434 3987 en ons sal jou persoonlik besoek en help om jou vorm in te vul.


Laai PDF hier af

Stap 2

Betaal jou ledegeld

Die jaarlikse ledegeld is 'n eenmalige fooi en moet betaal word.

LedegeldRegistrasiefooiJaarlikse Ledegeld
BesigheidR 650.00R 600.00
DAK web icon - Betaal jou ledegeld2

Bank: Nedbank Clanwilliam, Takkode: 128 505, Naam: Clanwilliam Sakekamer, Rek/Nr: 128 502 8678, Verwysing: Naam & Faktuur Nommer.

Indien jy wil aansluit

Buy now