07 Feb
08:00 AM
Until
07 Feb, 11:00 AM
3h
Clanwilliam Dorpsmark
Almal is welkom!
Daar is nog plek vir stalletjies – sluit aan en wys jou produkte!
Kom kuier, geniet en ondersteun asseblief ons plaaslike entrepreneurs.
Bespreek ‘n stalletjie: Ilse - 083 328 4575
Dorpsmarkie - waar kuier en koop hand aan hand loop!
Pak jou mandjie vol:
Scan QR Code