Rooibosdag
Beste Vriende van Rooibos,
Nuwe jaar, nuwe geleenthede om kreatiwiteit en samewerking te vier!
Ons is opgewonde om julle te herinner aan die jaarlikse Rooibosdag op 16 Januarie – 'n spesiale dag om Suid-Afrika se ikoniese rooibos in die kollig te plaas.
Hoe gaan jy en jou besigheid hierdie unieke geleentheid vier? Ons moedig jou aan om jou
oomblikke met ons te deel deur die hutsmerk #RooibosDag te gebruik en ons te tag op sosiale
media by @RooibosDay.
Kom ons maak hierdie Rooibosdag onvergeetlik saam!
______________________________________________
Dear Friends of Rooibos,
New year, new opportunities to celebrate creativity and collaboration!
We are excited to remind you of the annual Rooibos Day on January 16th – a special day to
highlight South Africa's iconic rooibos.
How will you and your business celebrate this unique opportunity? We encourage you to share
your moments with us by using the hashtag #RooibosDay and tagging us on social media at
@RooibosDay.
Let’s make this Rooibos Day unforgettable together!
