Meer Oor Ons

Wat Ons Doen

Raak betrokke by ons aktiwiteite

Clanwilliam Sakekamer is betrokke by talle projekte en inisiatiewe in die Cederberg-omgewing. Klik gerus op enige van die skakels hieronder om meer te lees:

Clanwilliam Kalender

Ons wil nouer skakeling tussen besighede in ons streek bewerkstellig.
Bly op hoogte van alle aktiwiteite.

Sakenetwerk vir ons streek

Ons ledelys het al die kontakinligting van ondernemings en ons lede in die
Clanwilliam-streek.

Ons Nuusflitse

Kyk gerus na ons nuusflitse vir die jongste sakenuus in en om Clanwilliam.

Moenie huiwer om ons vir meer inligting te kontak nie. Klik hier.